Wel, dit het alles begin
op pad na 'n Vrydagaand jol
Saturday, 06 June 2009
Subscribe to:
Posts (Atom)
Siende dat daar soveel ligsinnige Afrikaanse liedjies op die mark is, reken ek ons kan net sowel ook probeer om 'n song te skryf... Die idee is om een lyn op 'n slag by te dra en dan weer ander mense kans te gee om hul kreatiewe bydrae tot die song te maak. As 'n eerste probeerslag, kom ons doen iets eenvoudig soos 2 x verse, koor, 2 verse, koor. Afhangende van input, kom ons probeer so 8 lyne per vers. As jy belangstel om 'n bydrae te maak, copy die res van die song en voeg jou lyn by.